Vryheid Koffie

(1 customer review)

R 170,00

Egte Boeretroos, matig tot sterk gerooster met ‘n sjokolade ondertoon. Vryheid smaak soos vroeë oggend dagbreek op die platteland net voor die son sy goue Rand oor die end van die vlakte laat loer. Dit is die smaak van growwe-hand, hard-werk wat selfs ʼn Pretorius frons onder sy vel-hoed laat ontspan. Vryheid is die smaak van ‘n Nasie wat opstaan.

NextHunt skenk R20 van elke sakkie Vryheid Koffie wat verkoop word aan die Boere in Nood fonds onder leiding van Willem Petzer.

PAY IT OFF WITH

From R22.67/pm for 6 months.
Interest-free. | Deposit: 20%

Learn More
  Ask a Question
Compare
SKU: N/A Category: