Republk Voortrekkermonument T-hemp

R 240,00

Die Voortrekkermonument is ’n gedenkteken vir die Groot Trek en ’n simbool van die Voortrekkers se moed, volharding en vasberadenheid in die stigting van die twee voormalige Boererepublieke. Die gebou is ’n 41m hoë blok wat omring is met 64 graniet ossewaens. Op die vier hoeke staan die standbeelde van Andries Pretorius, Piet Retief, Hendrik Potgieter en die Onbekende Voortrekker. ’n Dagboek van Jan van Riebeeck, die Piet Retief-traktaat, Die Gelofte, Die Stem en ’n Statebybel is in die hoeksteen van die monument toegemessel. Die son wat deur die opening van die koepeldak skyn simboliseer God se seën oor die lewe en werk van die Voortrekkers.

Republk Voortrekkermonument T-hemp
PAY IT OFF WITH

From R32.00/month for 6 Months. Interest-free. Deposit: 20%

Learn More
Clear
Compare
  Ask a Question