Description
Vind jou ware Noord
As jy Republk koop is jy ‘n burger van die Republk. ’n Republk is ’n groep mense met gedeelde waardes en saamgevlegte ideale, jy is nou deel van ’n plek waar jy jou kultuur kan uitleef.
Waar ons gaan word bepaal deur die instel van die seil eerder as die rigting van die wind. Om jou seil in te stel is om jou identiteit op te eis en met trots te dra, jou kompas te draai na jou Skepper, jou Ware Noord en ’n lewe van avontuur te gaan lééf! Kom wat wil, wind of weer, sal jou seil jou dan altyd lei tot vaste grond. Republk – harde werk, klassieke styl en ’n druppel ruwe natuur.
Elke t-hemp het ‘n storie, elke produk betekenis…
#DraRepublk
Soos geadverteer op die NextHunt Facebook Blad
Sien die hele Republk reeks hier
T-hemp groottes: Mans
Grootte | S | M | L | XL | 2XL | 3XL | 4XL |
Nek tot onder (agter) | 69cm | 73cm | 73cm | 78.5cm | 80cm | 83cm | 84.5cm |
Bors | 46cm | 54cm | 58cm | 61cm | 64cm | 67cm | 75cm |
Reviews
There are no reviews yet.