Republk Klein Karoo T-hemp

R 240,00

Die Klein Karoo strek langs Roete 62 vanaf Barrydale in die weste na De Rust in die ooste. Roete 62 kronkel tussen Kaapstad en Oudtshoorn, die Tuinroete en Port Elizabeth. Dit is ‘n gebied van pragtige landskappe, rotsagtige kranse, silwerskoon strome en oorgroei met bome en inheemse flora. Die majestueuse berge, skilderagtige passe, riviere, wingerde en boorde bied ‘n onvergeetlike avontuur.

Republk Klein Karoo T-hemp
PAY IT OFF WITH

From R32.00/month for 6 Months. Interest-free. Deposit: 20%

Learn More
Clear
Compare
  Ask a Question